My eBook logo small

 

Author Portfolio
Some proud owners of bright and shiny new eBooks available on Amazon

 

Author Bertus Steenkamp

 

ABOUT THE AUTHOR

Bertus Steenkamp

afrineur.co.za

Bertus Steenkamp is ʼn selfgemaakte miljoenêr. Hy is ʼn normale ou soos enige ander Suid-Afrikaner wat op sy gat deur matriek geskuur het. Hy het geen abnormale talent nie en is ʼn plat-op-die-aarde-boerseun van Steenbokpan in die Waterbergdistrik. Met ʼn matriekkwalifikasie het Bertus die besigheidswêreld in 2004 betree in die jagbedryf. Teëspoed het egter gesien dat die kalant besig is om in sy onkunde droog te maak en het toe ingetree om Bertus weer die regte pad te wys.

 

ABOUT THE BOOK

Teëspoed is jou voorspoed: 10 Eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk

 

Bertus Steenkamp eBook3

 

“Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.”

- Bertus Steenkamp

 

 

SUPPORT SELF-PUBLISHING AUTHORS



 

  • I can recommend MYeBook to anybody who is serious about their writing.
    Maggie Tideswell Paranormal Romance Author
  • I would gladly recommend MYeBook to anyone looking to connect with a principled professional self-publisher.
    Lize Jacobs Author of Lost in Chance
  • The MYeBook team provide great skill to the publishing process.
    Carl De Wet Author of Emotional Time
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6