About the author: Rhona Renz
Hier is 'n nuwe Afrikaanse digter!!
Rhona Renz - 'n hoogs gekwalifeseerde onderwyser in die kuns van klassieke dans, drama en kuns. Sy gee Ballet, Spaanse Dans en Moderne dans in 'n skool van haar eie. Sy bied aan ook klasse in kuns en rig leerlinge af in voor bereiding vir die mededingende platvorm.
About the book: Booysen Blues (Afrikaans Edition)
Rhona Renz se liefde vir die Afrikaanse taal het haar geïnspireer om hierdie digbundel te skryf. Haar gebruik van die taal is kompleks in die eenvoud. Hier is gewoone woorde met diep betekinis. Hier is die kartering van 'n siel. Tussen die blaaie sal die leser iets van homself vind want hierdie gedigte spreek van menswees.
Hierdie eerste aanbieding van haar handewek is in herinnering van haar ouers en tante.
Support self-publishing authors: Buy the book!