My eBook logo small

 

Author Portfolio
Some proud owners of bright and shiny new eBooks available on Amazon

 

Author Madelein Murray

 

About the author - Madeleine Murray

Madeleine Murray is getroud met Chris en hulle is woonagtig in Potchefstroom waar hulle 'n Gastehuis bedryf. Hulle het drie kinders waarvan twee getroud is en twee pragtige kleinseuns.

About the book - Die jaar toe Bussie-Ry geblom het: Outobiografiese verhale vir oud en jonk (Afrikaans Edition)

 

3D Cover Image Madeleine

“Almal, bly stil!” gil Dari. “Tannie sê: bly stil!”

Vir 'n oomblik gee hulle aandag.

“Hoekom sing julle nie eerder ‘n liedjie saam as om almal so saam te praat nie?” vra ek, maar is amper onmiddellik spyt.

“Koosie siekalelie Africa

President Zuma promist me a car.

Is it a Ferari, lets go see

Oh no, it’s a black taxi” sing die grotes, en,

“As Hy weer kom

As Hy weer kom

Kom haal Hy Sy pêrels

Al Sy pêrels, fraaie pêrels

Vir Jesus se kroon,” probeer die kleintjies hulself hoorbaar maak...

Hierdie is van die skryfster se kosbare, (soms hartseer, soms snaaks/e) wedervaringe wat sy met jou wil deel. Breek weg uit die alledaagse en word vir ‘n tydjie deel van die wêreld van bussie-ry met sy uitdagings en oorwinnings. Mamma's en kinders gaan identifiseer met hierdie verhale en vir oupa's en ouma's gaan dit 'n lag met 'n traan bring.

 

Support self-publishing authors - Buy the book!

 

 

  • I can recommend MYeBook to anybody who is serious about their writing.
    Maggie Tideswell Paranormal Romance Author
  • I would gladly recommend MYeBook to anyone looking to connect with a principled professional self-publisher.
    Lize Jacobs Author of Lost in Chance
  • The MYeBook team provide great skill to the publishing process.
    Carl De Wet Author of Emotional Time
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6